Agrisell Logo
NEW
2Ha Small Holding For Sale in Vanwyksvlei

R2,800,000

Web Ref CL976

VAN WYKSVLEI: Karooveld met leegtes

Geleë tussen die R361 teerpad en die van Wyksvlei dam.

Die 2,235-hektaar bestaan uit 2 titelaktes.

Die topografie bestaan uit die grens van Wyksvlei dam, die bekende spitskop aan die weste, bulte en gelyk vlaktes en leegtes met `n droë rivier wat deur die noordelikste gedeelte loop.

Daar is baie 9 gatdamme en reënwater opvangdamme. Infrastruktuur is 7 windpompe met damme en krippe, asook 14 kampe.
Veld is goed bedek hoofsaaklik bossies, struike, boesman gras asook doringbome langs die rivier gedeeltes.

Die woonhuis is bewoonbaar.

Te koop teen R2,8 miljoen. BTW geregistreer.

Features

Zoning Agricultural
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size 200m²
Land Size 2Ha
Jannie Fourie
Jannie Fourie
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA
(FFC 2023223247)
1 of 1
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.