Agrisell Logo +27 21 887 0468
You are here: Agrisell / Mixed Use / For Sale / Sutherland / Sutherland / Guesthouse / 80m² Guesthouse For Sale in Sutherland

R1,600,000 | 80m² Guesthouse For Sale in Sutherland

SHOWING LISTING 1 OF 1
GET EMAIL
ALERTS
0
VIEW MY
FAVOURITES
GALLERY

R1,600,000

| Currency Converter

Monthly Levy
R1,100
CORNA VAN DEVENTER

Sutherland: Skruiwershuisie

Hierdie pragtige Karoo huisie met ligging as hoekerf aan die kant van die dorp, is gebou ongeveer 1890- 1910. Dit bied baie privaatheid en het ‘n uitkyk op die Roggeveld berge in die weste.
Die oorspronklike huis bestaan uit twee slaapkamers, woonkamer met kaggel, kombuis met elektriese stoof, enkel badkamer met bad en stort.
Op die onderdak stoep, is ‘n gesellige buite braai.
Op dieselfde eiendom 20 meter verder, was die ou kookkamer wat omskep is in ‘n en suite kamer met stort en bad.
Beide eenhede word vir baie jare as ‘n gastehuise bedryf onder die gepaste naam: Skrywershuisie ter ere van al die bekende digters en skrywer onder andere N P en W E G Louw, Datei, Anne de Villiers (Tant Breggie se stories)
Die erf oppervlakte is 1071 vk meter en kry Munisipale water. Vir tuin natmaak is daar ‘n boorgat en sementdam, elektriese pomp om water uit die dam te pomp vir die besproeiing. Daar is ook 5000 liter opgaartenk met drukpomp wat vir die huis of tuin benut kan word.
Die tuin bestaan ‘n groot deel onder gras, appelbome, perskebome wat alles uit die dam besproei kan word. Die boorgat was in al die jare standhoudend.

Vir baie jare is die eiendom as gastehuise benut, kan steeds daarvoor gebruik word en die koop sluit in alle bestaande meublement en linnegoed.

Features

0
Zoning
Mixed Use
Title
Freehold
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size
80m²
Land Size
1,071m²
Extras 24 Hour Access; Bath, Toilet and Basin; Cottage Style; Fireplace; Country Living; Flatlet; Garden; Mountain; Mountain View; Water Tank; Borehole
STREET MAP
STREET VIEW
-32.398713, 20.659786
Corna van Deventer
Corna van Deventer
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA
(FFC 20233400468)
Show number View my listings WhatsApp
1
Disclaimer:  While every effort will be made to ensure that the information contained within the Agrisell website is accurate and up to date, Agrisell makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.