15 PhotosMapped
R1,150,000
2 Bedroom House For Sale in Sutherland
Muller 3
In die rustige uithoeke van Sutherland, Karoo, staan 'n stewige kliphuis met ’n uitsonderlike ligging op 'n groot hoekperseel. Dié huis bied die perfekte balans van stilte en natuurlike skoonheid – 'n ware toevlugsoord vir die siel. Dit beskik oor...