Agrisell Logo

6 Properties and Homes For Sale

Sutherland: Groot huis met unike tema!
EXCLUSIVE MANDATE
69 Photos Mapped
POA

5 Bedroom Freehold For Sale in Sutherland

54 Jubilee
Bedrooms  5
Bathrooms  5
Garages  1
Floor Size  250m²
Land Size  1,778m²
Hierdie unieke akkommodasie bied vyf knus eenhede wat tot 12 gaste akkommodeer, elkeen 'n heiligdom van gerief met sagte beddens, kombuise en moderne geriewe soos WiFi en TV. Troeteldiere word hartlik verwelkom hier, met 'n toegewyde hond...
Sutherland-House-13 Rooms including some ANTIQUES.!
SOLD
EXCLUSIVE MANDATE
51 Photos Mapped
POA

4 Bedroom House Sold in Sutherland

32 Jubilee
Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  4
Floor Size  350m²
Land Size  2,141m²
This charming 1860 Victorian 13-room home with its rich history has a tremendous amount of potential.
Features:
Bedroom 1: Blinds, Oregon floor and ceiling, queen/king bed and built-in fireplace - 14.26 m²
Bedroom 2: Blinds, Oregon floor...
Sutherland: Ruim Kliphuis met groot erf 3201m2
15 Photos Mapped
R1,850,000

4 Bedroom House For Sale in Sutherland

266 Muller straat
Bedrooms  4
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  1,300m²
Land Size  3,201m²
Hierdie indrukwekkende kliphuis is die perfekte kombinasie van elegansie, funksionaliteit en ruimte. Met sy unieke eienskappe en groot erf bied dit die ideale leefstyl vir 'n gesin of iemand wat 'n selfonderhoudende leefwyse nastreef....
Sutherland:  Kliphuis met groot erf
15 Photos Mapped
R1,500,000

2 Bedroom House For Sale in Sutherland

Muller 3
Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  120m²
Land Size  2,141m²
In die rustige uithoeke van Sutherland, Karoo, staan 'n stewige kliphuis met ’n uitsonderlike ligging op 'n groot hoekperseel. Dié huis bied die perfekte balans van stilte en natuurlike skoonheid – 'n ware toevlugsoord vir die siel. Dit beskik oor...
BARGAIN!  SUTHERLAND!!!! DRINGENDE VERKOOP
SOLD
21 Photos Mapped
R1,080,000

3 Bedroom House Sold in Sutherland

6 Piet Retief
Bedrooms  3
Bathrooms  1
Garages  1
Land Size  798m²
Stewige Italiaanse geboude "lady" is gereed om jou te ontvang in die Karoo. Ideaal vir wegbreek uit die stad! Om alles toe te trek om net weer te kom rus.
Alarm stelsel, veiligheids deure en diefwering is alles in plek. Die tuin is self onderhoudend...
Sutherland laaste in hierdie prysklas
NO TRANSFER DUTY
SOLD
14 Photos Mapped
R750,000

2 Bedroom House Sold in Sutherland

260 Muller
Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Land Size  535m²
Pragtige 2-Slaapkamer Kliphuisie in die Karoo te Koop

Kom geniet die rustige en unieke leefstyl wat hierdie stewige klip huisie in die Karoo bied! Hierdie eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n karaktervolle huis in 'n...
1 - 6 OF 6
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.