Agrisell Logo

24 Properties

Sutherland:  OUPLAAS – Where the Heart of the Karoo Begins to Beat
SOLE MANDATE
40 Photos Mapped
R2,800,000

4.50Ha Small Holding For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  150m²
Land Size  4.50Ha
For Sale | Sutherland, Northern Cape | 4.5 ha

Step back in time and own a piece of history. OUPLAAS, the original fountain of Sutherland, is more than just land—it’s a story, a starting point, a cornerstone for generations. This...
Sutherland: A Rare Find!!!
69 Photos Mapped
POA

5 Bedroom Freehold For Sale in Sutherland

54 Jubilee
Bedrooms  5
Bathrooms  5
Garages  1
Floor Size  250m²
Land Size  1,778m²
Welcome to a one-of-a-kind investment opportunity in the heart of the Karoo—where comfort, character, and development potential meet. This unique themed guesthouse offers five beautifully styled units, each designed to provide a warm, inviting...
Sutherland Unieke Besigheids geleentheid
13 Photos Mapped
POA

580m² Business For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  580m²
Land Size  2,141m²
Hierdie eiendom, geregistreer vir besigheidsregte, bied 'n uitsonderlike geleentheid vir entrepreneurs in die hartjie van die Karoo. Geleë in Sutherland, hierdie eiendom is perfek vir diegene wat 'n verskeidenheid besighede wil bedryf.

Eiendom...
Sutherland: Ruim Kliphuis met groot erf 3201m2
13 Photos Mapped
R1,850,000

4 Bedroom House For Sale in Sutherland

266 Muller straat
Bedrooms  4
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  1,300m²
Land Size  3,201m²
Hierdie indrukwekkende kliphuis is die perfekte kombinasie van elegansie, funksionaliteit en ruimte. Met sy unieke eienskappe en groot erf bied dit die ideale leefstyl vir 'n gesin of iemand wat 'n selfonderhoudende leefwyse nastreef....
Sutherland: Spacious family home
UNDER OFFER
SOLE MANDATE
40 Photos
R1,800,000

6 Bedroom House For Sale in Sutherland

Bedrooms  6
Bathrooms  2.5
Garages  -
Floor Size  300m²
Land Size  2,138m²
This bright and spacious family home features four bedrooms, two and a half bathrooms along with a separate flatlet that includes two bedrooms, a kitchen, and a bathroom – offering a great opportunity for generating additional income, either through...
Sutherland: Victoraanse Huis / Selfsorg eenheid
SOLD
17 Photos
R1,500,000

4 Bedroom House Sold in Sutherland

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  -
Floor Size  280m²
Land Size  1,040m²
DIE BESTE KOOP NOU TE SUTHERLAND!!!!! La Pari Pari

Hierdie pragtige Victoriaanse kliphuis is ‘n gewilde selfsorg huis in Sutherland en bied ‘n unieke geleentheid vir ‘n nuwe eienaar om voort te gaan met ‘n goed gevestigde besigheid of dit in ‘n ruim...
Sutherland:  Kliphuis met groot erf
15 Photos Mapped
R1,200,000

2 Bedroom House For Sale in Sutherland

Muller 3
Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  120m²
Land Size  2,141m²
In die rustige uithoeke van Sutherland, Karoo, staan 'n stewige kliphuis met ’n uitsonderlike ligging op 'n groot hoekperseel. Dié huis bied die perfekte balans van stilte en natuurlike skoonheid – 'n ware toevlugsoord vir die siel. Dit beskik oor...
Sutherland: Groot stoor vir Besigheid, Prime spot
EXCLUSIVE MANDATE
8 Photos Mapped
POA

416m² Business For Sale in Sutherland

Hospitaal 236
Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  416m²
Land Size  2,440m²
Groot toegebou stoor met groot erf vir enige besigheid. Van die laaste te koop te Sutherland.
Groot afdak langs toegeboude stoor. Groot stoor binne het sement vloere met 3 klein kamers, een met ceiling wat omskep kan word in 'n woonstel met een toilet....
SUTHERLAND: Geskiedkundige kliphuisie
SOLD
SOLE MANDATE
1 Photo
R850,000

2 Bedroom House Sold in Sutherland

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  110m²
Land Size  1,070m²
Hierdie pragtige, karaktervolle woning in Sutherland het ’n ryk geskiedenis en is nou gereed vir ’n nuwe eienaar! Oorspronklik die dorp se eerste skool, later ’n dorpshuis vir boere.
Ontmoet historiese karakter:
Nuut uitgegrawe...
Sutherland: Unieke Nuut Geboude Kliphuis met sonpanele
NO TRANSFER DUTY
UNDER OFFER
SOLE MANDATE
18 Photos
R820,000

1 Bedroom House For Sale in Sutherland

Bedrooms  1
Bathrooms  1
Garages  1
Floor Size  70m²
Land Size  998m²
Hierdie pragtige, nuut geboude een-slaapkamer kliphuis in die rustige dorpie Sutherland is werklik een van 'n soort. Die woning is volledig selfonderhoudend met 'n 3.5 kW Victron-sonkragstelsel – ideaal vir dié wat 'n stil, onafhanklike leefstyl...
11 - 20 OF 24
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.