Agrisell Logo

10 Agricultural Properties For Sale in Sutherland, Northern Cape

Sutherland: Verborge juweel in Karoo
SOLD
61 Photos
R5,990,000

2,950Ha Farm Sold in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  400m²
Land Size  2,950Ha
Die verborge juweel van die Karoo, is 'n selfonderhoudende plaas wat elke plaas liefhebber se drome waar maak. Na 14 kilometer op 'n grondpad vanaf teerpad, was ek oorweldig deur die skoonheid van hierdie kunstenaars huisie omring deur gesogte...
Sutherland:  Versteekte KarooPLaas
73 Photos
R5,500,000

2,578Ha Farm For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  300m²
Land Size  2,578Ha
Die plaas is 2578ha groot en bestaan uit goed opgepasde bossieveld en opslag, wat deur oordeelkundige bestuur in uitstekende toestand gehou word.
Geleë 50km noordwes van Sutherland, bied hierdie eiendom 'n unieke geleentheid vir diegene wat 'n...
Sutherland: KAROO! Die een waarvoor almal wag!
PRICE REDUCED
EXCLUSIVE MANDATE
62 Photos
R4,890,000

2,167Ha Farm For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  120m²
Land Size  2,167Ha
Hierdie 2167 hektaar plaas is ‘n eksklusiewe eiendom wat geleë is op die Matjiesfontein/Sutherland pad.
'n Netjiese kliphuis wat weggesteek is langs die nie-standhoudende rivier betoor jou met water kabbelende water.
Noord lê klowe met watervalle...
Sutherland:  Plaas in die Hartjie van die Karoo
EXCLUSIVE MANDATE
42 Photos
R4,211,000

1,612Ha Farm For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  300m²
Land Size  1,612Ha
Pragtige 1612 Hektaar Plaas in die Hartjie van die Karoo
Ontdek die rustigheid en skoonheid van die Karoo met hierdie uitgestrekte 1612 hektaar plaas wat alle benodighede vir boerdery en ‘n kalm leefstyl bied.
Ongeveer 30% van die plaas...
Sutherland: Plaas in Roggeveld! Stilte, Rus en Vrede!!!
SOLE MANDATE
49 Photos Mapped
R4,211,000

1,151Ha Farm For Sale in Sutherland Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  150m²
Land Size  1,151Ha
Ontsnap na die skoonheid van die Karoo met hierdie pragtige plaas in die Roggeveld, slegs 20 km vanaf Sutherland op die Calvinia-pad wat tans geteer word (15 km reeds voltooi). Hierdie plaas, met 'n hoër reënval as ander dele van die streek, bied 'n...
SUTHERLAND:  A farm for enjoying the snow during winter
EXCLUSIVE MANDATE
31 Photos
R4,200,000

1,381Ha Farm For Sale in Sutherland Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  100m²
Land Size  1,381Ha
This magnificent, privately-owned farm covers 1,381-hectare of typical Hoogland Karoo landscape.

The first noticeable feature of the location is the amazing scenery. Beyond the charming surroundings, there are a host of activities such as hiking, mountain...
Sutherland: Smallholding with Nostalgic Appeal and Versatile Venue Space!
29 Photos
R2,720,000

2.50Ha Small Holding For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  232m²
Land Size  2.50Ha
1. Venue Hall:
• Former horse stables converted into a picturesque country reception hall.
• Perfect for weddings, conferences, and special events accommodating up to 200 people.
2. Residential Area:...
Sutherland: Kleinhoewe met ongelooflike mooi populierbos en Fontein!
19 Photos Mapped
POA

4.50Ha Small Holding For Sale in Sutherland

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  150m²
Land Size  4.50Ha
Hierdie 4,5 hektaar eiendom bied 'n kombinasie van natuurlike skoonheid en selfonderhoud. Die oudste standhoudende fontein in Sutherland is op die eiendom geleë en voorsien nog steeds deurlopende onbesoedelde water.
Die hoofhuis bied 'n gerieflike...
SUTHERLAND / MATJIESFONTEIN: Small but unique own title in the middle of the Karoo
14 Photos
R1,900,000

42Ha Farm For Sale in Sutherland Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  1m²
Land Size  42Ha
This 42-hectare truly remarkable piece of farmland lies amidst large livestock farms.

It is ideally located, with an easy 75 km tarred road from Matjiesfontein and 35 kilometers from Sutherland. Easily accessible from the R354.

Any small piece...
SUTHERLAND: NINE OWN TITLE PLOTS IN KAROO
26 Photos
R330,000

300m² Vacant Land For Sale in Sutherland Rural

Land Size  300m²
Situated in the Northern Cape, 35 km from Sutherland and 75 km from Matjiesfontein, these properties are easily accessible from the N1 and R354. and only 3½ hours’ drive from Cape Town.

This unique opportunity offers you a piece of the Karoo...
1 - 10 OF 10
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.